Modulekode | FIL 890 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor goedgekeurde navorsingsprojek. Gespesialiseerde kennis van die filosofie as dissipline, die ontleding, sintetisering en evaluering van ondersoekmateriaal en konsepte, en die ontwikkeling van gepaste antwoorde op vraagstukke van teoretiese en praktiese aard. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige aanspreeklikheid vir afhandeling en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toelating tot doktorale en verdere navorsing/opleiding, en tot navorsinggebaseerde beroepe. |
Modulekrediete | 240.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Filosofie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App